100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Ride for a Child-motorfietsrit: Dag 5

Written by on February 15, 2024

Pediatric Care Africa (PCA) het Sondag uit Witirivier vertrek vir die vyfde Ride for a Child-motorfietsrit om donasies in te samel vir mediese sorg vir behoeftige kinders.

Vanjaar gaan hulle ook ‘n wêreldrekord vir motorfietse aanpak.

Dr. André Hattingh sê hulle het gister in Vryburg aangekom, en ry nou deur die Karoo (sy gunsteling).

Luister:

Sien ook: Dra blou vir Jesslyn hierdie Angelman-dag

Foto: Dr. André Hattingh saam met Pottie Potgieter met hul vertrek uit Witrivier.


×