100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Dra blou vir Jesslyn hierdie Angelman-dag

Written by on February 15, 2024

Jesslyn Mulder (10) het Angelman Sindroom en 15 Februarie is Angelman-bewusmakingdag.
Sy nooi almal om dié dag blou aan te trek onder die tema, “We light it blue for Jesslyn”.
Haar pa, Hugo, sê hul mikpunt is om mediese fondse bewus te maak van die sindroom en hulle aan te moedig om dit onder voorgeskrewe minimum voordele te dek, omdat geen mediese fondse tans sulke fondse aan Angelman-pasiënte toeken nie.
Hy gesels met Sonop Ontbyt.
Luister hier:


×