100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Esmé Ferreira vier nuwe bande ryker

Written by on January 26, 2023

Esmé Ferreira was die gelukkige wenner van vier splinternuwe bande van Supa Quick Mbombela en 100.5FM.
Deelnemers moes in Desember en Januarie vyf vrae binne 30 sekondes reg beantwoord om vir die gelukkige trekking in aanmerking te kom.

Sy vertel vir Mireille meer oor haar voertuie wat spesiaal aangepas is vir haar rolstoel.
Luister weer.


×