Current track

Title

Artist

Background

Dieremaniere: Chris Hobkirk oor alles van ‘n seekoei tot ‘n slang

Written by on August 12, 2021

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Laevelders is diereliefhebbers en dis nie ongewoon om met wilde diere in kontak te kom nie. Jy kry egter wilde diere en dan kry jy wilde diere, sê Chris Hobkirk van die Mpumalanga toerisme- en parkeraad (MTPA) vir Sanett.
Luister weer hier na die volledige gesprek.

Volgens Hobkirk sal dieselfde diere verskillend optree in omgewings soos die Krugerwildtuin, Marlothpark, ‘n plaas en ‘n wildlandgoed. “Diere doen net wat hulle doen. Jy moet optree met respek,” sê hy. “Mense maak hierdie situasies vir hulself gevaarlik.”

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

×