100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Dancing Queens dans vir goeie doel

Written by on August 18, 2025

Angela Kent het verlede jaar die Dancing Queens gekonseptualiseer.

Nou is dit ‘n projek deur Witrivier-inwoners ten bate van ‘n nie-winsgewende organisasie in die gemeenskap en dit word uitstekend ondersteun.

Soveel as 48 dansers was deel van die afgelope naweek se produksie van Grease.

Hulle kon R120 000 insamel vir Power of 8000.

Kent kuier saam met Donna James in die ateljee.

Luister: