100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Cowrie: Jou vra beantwoord oor die nuwe kriptogeld

Written by on August 16, 2022

Cowrie is ‘n kriptogeldeenheid en meer, met unieke beskermings vir Suid-Afrikaners, sê Maurice Crespi.
Hy het aan Ludi en Mireille verduidelik hoe die 27 jaar lange afkoelingsperiode vir Suid-Afrikaners werk.
Luister weer hier na die gesprek.

Foto: Zakhele Mthethwa, koninklike adviseur; Koningin Sekhothali Mabhena; Candice Dawkshas, operasionele hoof by Virtual Nation Builders; Koning Makhosoke II en Maurice Crespi, uitvoerende beampte van Virtual Nation Builders.


×