100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Bejaardes bederf met oggendtee voor Kersfees

Written by on December 5, 2022

Dit was gister die jaarlikse Kersloffees by die Hervormde Kerk Belladonna en bejaardes is vooraf bederf met ‘n spesiale oggendtee en Kerskonsert met sang deur plaaslike kunstenaars Debbie Kriel en Pieter Briel.

Dit is moontlik gemaak deur die Lions Nelspruit sowel as die Care Buddies. 100.5FM was ook daar om dit regstreeks uit te saai op jou radio.


×