100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Feesvlinder bied unieke blik op Innibos-produksies

Written by on June 16, 2023

Amrei Wolff is oorspronklik Duits en haar tweede taal is Engels, so om vanjaar vir 100.5FM ‘n Innibos-feesvlinder te wees wat teaterproduksies resenseer is vir haar vars blootstelling aan Afrikaanse kultuur.
Sy het haar gelukkig so uitstekend van haar taak gekwyt as feesvlinder tydens die In jou Huis-konsertreeks wat Innibos die afgelope jare aangebied het in die afwesigheid van die volwaardige fees, dat luisteraars verseker kan wees dat hulle in uitsonderlik goeie hande is.

Amrei Wolff gesels met Amanda oor twee produksies wat sy tydens die fees gaan resenseer: Lizz Meiring se Van die rak af en Reünie deur Dana Snyman met Frank Opperman.
Luister weer hier:

Innibos vind van 29 Junie tot 2 Julie in Mbombela plaas.
Kliek hier vir die volledige Innibos-program en skakels na kaartjieverkope.
Die Innibos-kantoor is op die hoek van De Villiers- en Anneckestraat by Sonpark-sentrum in Mbombela geleë.
Sien ook: Feesvlinder verwag onnutsigheid by Laerskool Noord

×