100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

St Peter’s nuwe hoof: Zunelle De Ru streef na holistiese ontwikkeling

Written by on August 10, 2023

St Peter’s School in Mbombela het ‘n splinternuwe hoof en Zunelle De Ru se fokus is op die holistiese ontwikkeling van elke kind.
Sy vertel vir Charles dat akademie baie belangrik is as fondasie vir leerlinge se blinker toekoms.
Tog moet meer as hul brein en liggaam ontwikkel.

Zunelle De Ru
“Ek wil hê hulle moet hul uniekheid en talente ontdek en holisties ontwikkel.
“Ons moet jong mense ontwikkel wat in die wêreld kan uitgaan en hoop bring aan mense.”
Luister weer hier:

Sien ook: R40 groot skoonmaak ‘n reusesukses


×