100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Wie sê wat van Op my Eish!

Written by on June 17, 2022

Akteur en regisseur Francois Jacobs is op soek na liefde in Op my Eish!.
Hierdie realiteitsreeks is tot dusver hoofsaaklik in die Laeveld verfilm.
Geen deelnemer is gisteraand tydens ep. 10 huis toe nie, so vyf vroue bly oor.
Ons kyk terug op wat die deelnemers wat sover die reeks verlaat het, daaroor te sê het. Luister weer hier:

Dinge raak nou interessant. Wie gaan eindelik oorbly?
Skakel elke Donderdag om 20:00 in op kykNET (DStv-kanaal 144) vir die tweede seisoen van Op my eish!.
Luister ook elke Vrydagoggend om 07:40 wanneer ons met een van die deelnemers oor hul ervaring gesels.


×