100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Wat ouers moet weet oor hul kinders en sosiale media

Written by on June 21, 2022

Tegnologiese vooruitgang bring soveel positief met dit saam, veral in onderrig. Tog gaan dit gepaard met verskeie gevare en risiko’s.
Ouers is gewoonlik nie toegerus om hul kinders te help om dit die hoof te bied nie, sê Nicole dos Santos, innovasiebeampte by Penryn.
Hulle het self nie met die spesifieke gevare grootgeword nie en “ouers is bang vir sosiale media, omdat kinders dit anders as hulle gebruik.”
Sy het met die Ontbyt-span gesels oor wat ouers moet weet. Luister weer hier.


×