100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Video: Hoe om deur verlies te werk

Written by on July 19, 2021

Die meeste mense gaan tans deur ‘n proses van rou – hetsy dit is weens die verlies van ‘n vriend of familielid, ‘n werk, of selfs die afsondering wat die Covid-19-pandemie teweeg gebring het.
Le-Verne Wagner, ‘n opvoedkundige sielkundige, het vir Sanett vertel wat jy kan doen om ander wat rou te ondersteun, en hoe jy ook jou kinders deur die proses kan help.
Kyk weer hier na die gesprek.


×