100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Van Komatipoort tot Mzanzi Ballet: Dirk Badenhorst se reis

Written by on October 19, 2022

Dirk Badenhorst is die stigter van die Mzansi Ballet, ‘n ongewone en eg Suid-Afrikaanse dansgeselskap wat Vrydag “The ABBA Show – A Cinderella Story” in Nelspruit opvoer.
Dit is ‘n moderne vertelling van die klassieke feëverhaal gekombineer met tydlose ABBA-treffers.
“Die rol van die uitvoerende kunste is om ons te leer om te lewe en om die lewe te geniet,” sê hy vir Gerhardt en Andri.
Hy het gesels oor sy dansloopbaan, wat as kind in Komatipoort begin het. Luister weer hier.


×