vermiste driejarige
Die kleuter wat Sondagmiddag uit die erf van sy ouerhuis in Masoyi verdwyn het, is vanmiddag lewend gevind. Die dowe driejarige Nkosingiphile (Ndwane) Ntiwane is in ‘n gat naby sy huis ontdek deur gemeenskapslede wat na hom help soek het. Die ontdekking is om ongeveer 15:00 gemaak. Volgens die Mpumalanga polisie se woorvoerder, brig. Donald […]
Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
-
Pages