100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Sonop gaan Bos met ‘Classics in the Wild’

Written by on March 6, 2024

Verlede jaar het die seekoeie saam musiek gemaak tydens ‘n klassieke konsert ten bate van die SANParke Ereveldwagters.

Linda Pieters, van die Ereveldwagters, en Sandra Jacobs van Innibos gesels met Sonop Ontbyt oor die “Classics in the Wild”-konsert wat hulle vanjaar beplan.

“Dit is vir Innibos wonderlik om vir ‘n slag werklik iets in die bos te doen,” sê Jacobs.

Luister hier:

Sien ook: Loopbane: Aktevervaardiger Lianda Wells


×