100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Sonop gaan Bos met bonsai

Written by on July 12, 2023

Bonsai is nie net ‘n heerlike stokperdjie nie, dit is ook ‘n kunsvorm.
“Eerstens moet jy ‘n potplant aan die lewe kan hou,” sê Tola Smit van Nelspruit Bonsai Kai.
Hy gesels met Sonop Ontbyt oor die ongelooflike kuns wat kenners kan maak.
Luister hier:

Hy sê jy kan van enige boom ‘n bonsai maak, maar party is meer geskik daarvoor as ander.
“Ons poog om in ‘n groot mate die natuur na te boots in terme van proporsies,” sê hy.
Nelspruit Bonsai
Dit is ook ‘n baie toeganklike stokperdjie en hy nooi belangstellendes uit om by hul klub aan te sluit.
“Die beste is om te begin wanneer jy vyf jaar oud is,” skerts hy. “Die tweede beste tyd om te begin is vandag.”
Sien ook: Foto’s: Laevelders baljaar in die sneeu


×