100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

KYK: Laevelders baljaar in sneeu

Written by on July 11, 2023

Laevelders het vandag die meeste gemaak van die geleentheid om dik sneeu te ervaar en vandag langs die Long Tom-pas gaan baljaar in die sneeu.
Hannelie Myburgh het haar gesin om 04:00 vanoggend geneem, sodat hulle betyds terug in Mbombela kon wees vir werk.

Bernadette Cronjé woon in Lydenburg en het pragfoto’s geneem van die natuurskoon en hul manewales.

Sanett Oosthuizen se kinders het baljaar in die sneeu deur ‘n sneeubalgeveg saam met Oupa te hou.

Liam May, het vindingryke inwoners van Malelane teëgekom wat ‘n sneeuman probeer saam neem het huis toe.
Luister hier:

baljaar in sneeu
Sien ook: Sneeu bring vreugde, bibberweer

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) sê die sneeu veroorsaak uiters koue toestande wat na verwagting tot die einde van die week sal duur.


×