100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Raad met hoe om aan te beweeg

Written by on September 1, 2021

Dit is lente, ‘n tyd vir verandering en vernuwing.
Dalk begin jy nou met ‘n nuwe werk, verhuis of begin jy planne beraam om in 2022 van een ding na ‘n ander aan te beweeg.
Verandering is ‘n sekerheid, maar baie stresvol. Opvoedkundige sielkundige, Le-Verne Wagner, help met raad oor hoe om suksesvol aan te beweeg.
Sy het vir oulaas met Sanett gesels. Kyk weer hier na die gesprek.


×