100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Pumas jag ‘n oorwinning oor die Haaie in Mbombela

Written by on May 12, 2023

Die Airlink Pumas speel vanaand tuis teen die Haaie in die Curriebeker by Mbombela-stadion.
Met vyf rondes oor lê die Cheetahs twee punte bo die Pumas op die punteleer.
Die Pumas moet wen om naby die Cheetahs te bly en om die Haaie, tans derde op die rangleer, af te weer.
Hoofafrigter, Jimmy Stonehouse; Louis Janse van Rensburg, kondisioneringsafrigter; en Marius van Rensburg, uitvoerende hoof, het in die ateljee kom kuier.
Luister weer hier:

Janse van Rensburg sê hoewel die Haaie sterk is in skrums en rolmaalbewegings, het die Pumas al bewys dat hulle fisiek kan meeding.

Die afskop by Mbombela-stadion is om 17:00.
So lyk die span


×