100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Pediatric Care lê weer 7 000 km af vir kinders

Written by on March 8, 2022

Pediatric Care Africa is terug van hul gebruiklike 7 000 km-motorfietsrit rondom Suid-Afrika.
Hulle het op Valentynsdag in Witrivier weggetrek en Saterdag na 21 dae veilig teruggekeer.
Dr. André Hattingh verduidelik hulle doen by die uithoeke van die land aan: Beitbrug-grenspos met Zimbabwe (Noord), Alexanderbaai (Wes), Kaap Aghulhas (Suid) en St. Lucia (Oos).
Van die begin tot die einde is dit wonderlik ondersteun deur ander motorfietsryers met Lazyja Steyn van Skankane Transport wat die hele rit saam motorfiets gery het.
“Ons ry met ‘n doel,” vertel hy oor die 1 000 operasies wat hulle vir 1 000 kinders wil gee. Luister weer hier:


×