100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

OME se Juane: ‘Sterk vroue help mekaar’

Written by on June 24, 2022

Juane Bekker (26) is gisteraand huis toe uit Op my Eish!.
Met slegs twee episodes wat oor is in hierdie realiteitsreeks, waarin Francois Jacobs liefde soek, is daar nou slegs vier deelnemers oor, en dinge raak nou ernstig en emosioneel.
Juane het met die Ontbyt-span gesels oor haar ervaring. Luister weer hier.

Op my Eish! is elke Donderdag om 20:00 op kykNET-kanaal 144. Skakel Vrydagoggende in wanneer die deelnemer wat die program die vorige aand verlaat het, met ons gesels regstreeks op 100.5FM.


×