100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

NIOS waarsku oor toename in malariagevalle

Written by on May 11, 2023

Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (NIOS) bemerk ‘n aansienlike toename in malariagevalle in verskeie provinsies.
Volgens die instituut is daar ‘n toename in gevalle in Gauteng, sowel as in ander provinsies met ʼn malaria-risiko soos Mpumalanga, Limpopo en KwaZulu-Natal.
Die instituut vra die publiek om mediese hulp te soek indien hulle simptome soos koors, griep, hoofpyn, moegheid, spierpyn en kouekoors ervaar.
Luister ook: Al jou vrae oor malaria beantwoord


×