100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Luister weer: Al jou vrae oor malaria beantwoord

Written by on December 2, 2022

Malaria kom voor in die Laeveld, en is lewensgevaarlik as dit nie spoedig behandel word nie.
Dr. Stephan Smith van Nelspruit Health & Travel-kliniek beantwoord al ons vrae oor die siekte.
Luister weer hier.


×