100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Musiek, gedigte en iets onverwags… Verwelkom Jak en Bibi in jou huis

Written by on May 31, 2022

Ons hou weer môre in jou huis konsert.
In die tweede aflewering van die musiekteater-reeks wat deel vorm van Innibos se “Heeltyd feestyd”-tema vir 2022 (en regstreeks op 100.5FM uitgesaai word) tree die gewilde sanger Jak de Priester saam met die bekroonde digter Bibi Slippers op.
Beide kunstenaars vind (baie geslaagd) kreatiewe uitlaatkleppe in ‘n wye verskeidenheid mediums en waag môre vir die eerste keer saam. Musiek en gedigte en iets onverwags is op die spyskaart.
Storieverteller Jak het vir die Ontbyt-span vertel wat die gehoor alles te wagte kan wees. Luister weer hier.

Skakel Woensdag, 1 Junie om 19:00 in op jou radio en geniet die vertoning saam in jou huis.


×