100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Man en vrou gehospitaliseer na voertuig op dak beland

Written by on July 21, 2022

‘n Man en vrou het gisteraand matige beserings opgedoen toe hul Volkswagen Polo op sy dak beland het.
Die ongeluk het by die kruising van die R40 en Samaora Machel-rylaan in Mbombela gebeur.
Volgens Emer-G-Med wat op die toneel was, is beide pasiënte in hul 40’s en is hulle hospitaal toe geneem vir behandeling.
‘n 18-jarige motorfietsyer is ook vanoggend beseer toe hy deur ‘n voertuig getref is naby Laerskool Nelspruit.
Volgens Emer-G-Med het hy verskeie beenbreuke opgedoen.


×