100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Luister weer: Ontmoet Laeveld se nuwe skoolhoof

Written by on January 19, 2023

Niël Jacobs neem op 1 Februarie die leisels van Laerskool Laeveld by mnr. Theo Kruger oor.
Hy bly ‘n onderwyser in sy hart, vertel hy vir Ludi en Mireille.
Luister weer hier.


×