100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Laeveld nuus – Week 46 van 2022

Written by on November 18, 2022

In die nuus uit die Laeveld die week: Direkte Europese vlugte lei ‘n nuwe era in vir toerisme, die Krugerwildtuin verskerp sekuriteit in aanloop tot die feestyd, waarskuwing uitgereik oor die uitbreek van masels, en die TRACN4-tydren is die naweek in Dullstroom.
Luister die hooftrekke hier.


×