100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Laeveld nuus – week 32 van 2021

Written by on August 13, 2021

In die nuus uit die Laeveld hierdie week: Krugerwildtuin verdedig besluit om olifantkalfie uit te sit, valke soek verdagtes wat twee polisielede skiet, Working on Fire stuur brandbestryders na Kanada en die DA vra Menseregtekommissie om tekort aan medisyne te ondersoek.
Luister die hooftrekke hier:


×