100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Laeveld Nuus – Week 17 van 2021

Written by on April 30, 2021

In die nuus uit die Laeveld hierdie week: ‘n Beloning van R100 000 is uitgeloof vir inligting oor die Valley Farm-moorde waarin Annemarie Botha en haar seun, Ruan Brits, Saterdag in Mbombela vermoor is; ‘n vrou wat haar glo as ‘n eiendomsagent voorgedoen het, is weer deur die Valke gearresteer vir bedrog met behulp van inligting wat van die publiek ontvang is; en Mpumalanga begin ondersteuningsfonds aan toerisme-ondernemings uitbetaal.
Luister die hooftrekke hier.


×