100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Laeveld Ervaring: Oorlogskamer gestig om die Laeveld te verfraai

Written by on December 1, 2022

Die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit het hande geneem met Mbombela-munisipaliteit, die Kruger-Laeveld-sakekamer (KLCBT), We Care 4 Nelspruit en die nuut gestigde Barberton-gemeenskapsforum om te verseker Laeveldse dorpe word voortaan skoner gehou.
Linda Grimbeek sê vir Robin meer koördinering is nodig tussen die verskillende organisasies om ‘n duplisering van dienste te vermy.
Luister weer hier.


×