100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Laeveld Ervaring: Barberton Gemeenskapsforum op die been gebring

Written by on November 24, 2022

Die Barberton Gemeenskapsforum snoer toerisme, die plaaslike polisiëringsforum, belastingbetalers en georganiseerde sake saam onder een vaandel om die dorp skoner, mooier en veiliger te maak.
Hulle beplan ook om moontlik ‘n stadsverbeteringsdistrik te stig, sê Linda Grimbeek van die Kruger-Laeveld-sakekamer (KLCBT) vir Robin. Luister weer hier:

*Skakel elke Woensdag om 10:30 in vir Laeveld Ervaring.


×