100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Kyk: Beurtkrag nou in verlede vir wenner van Innibos-skattejag

Written by on May 26, 2023

Alexis Badenhorst was die groot wenner van die Innibos “Vind vir Frikkie”-skattejag in Mbombela vanmiddag.
Kyk hier:

Sy het saam met meer as 60 ander spanne die skattejag suksesvol voltooi, en toe is haar naam getrek. Sy stap weg met ‘n CPS 5000-omskakelaar van Nashua ter waarde van R95 000 om beurtkrag hok te slaan.

Vanaf 1 Junie vind nog ‘n skattejag plaas, met dieselfde prys op die spel, maar dié keer kan jy aanlyn deelneem.
Hou hierdie spasie dop vir al die besonderhede.

Video: Adriaan Gryvenstein


×