100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Interhoër 2023: Penryn College gaan die kranse laat antwoord gee

Written by on February 23, 2023

Groot opwinding heers voor die BUCO Laeveld Interhoër-atletiekbyeenkoms wat Saterdag by Hoërskool Lydenburg aangebied word.
Die hele week hou 100.5FM Interhoër week.
Penryn College se dirigente en atlete het by die Sonop-ontbytspan kom kuier in die aanloop tot hierdie hoogtepunt vir plaaslike skole.
Hoofrasieleiers Chris Mathebula en Mpumi Buthelezi en atlete Muzi Chirwa en Nolizwi Mlangeni deel hul opwinding.
Luister weer hier.


×