100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Alles wat jy moet weet oor Innibos 2023

Written by on June 29, 2023

Dit is weer feestyd in die Laeveld.
Innibos skop vandag, na ‘n afwesigheid van drie jaar, weer in sy volle glorie af met die land se top kunstenaars en hope plaaslike talent.
Bemarkingsbestuurder, Sandra Jacobs, vertel vir Gerhardt en Andri wat jy alles moet weet.
Luister weer hier:

Sien ook: Laerskool Noord: Ontvlugting by Innibos
Sien die volledige Innibos-feesprogram hier.
Die Innibos-kantoor is op die hoek van De Villiers- en Anneckestraat by Sonpark-sentrum in Mbombela geleë.


×