100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Innibos logistiek: Wat jy moet weet om vars te fees

Written by on June 14, 2023

Selfs al is vanjaar nie jou eerste Innibos Kunstefees nie, het jy moontlik al vergeet hoe werk die Innibos logistiek in die lig van die fees.
Hoe koop jy jou toegangskaartjie? Hoe laat maak die feesterreinhekke oop? Waar parkeer jy? Hoe gemaak met kinders jonger as 12?
Die Innibos-feesbestuurder, Andy Lubbe, en Werner Terblanche van J&M Sekuriteit, beantwoord al jou vrae oor die Innibos logistiek en sekuriteit.
Luister weer hier:

Luister ook: Skreeusnaakse ‘My Vrou se Man se Vrou’ terug by Innibos

Innibos vind van 29 Junie tot 2 Julie in Mbombela plaas.
Kliek hier vir die volledige Innibos-program en skakels na kaartjieverkope.
Die Innibos-kantoor is op die hoek van De Villiers- en Anneckestraat by Sonpark-sentrum in Mbombela geleë.


×