100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Innibos klankdramas ook ‘n smaak-avontuur

Written by on June 29, 2023

‘n Reeks kort klankdramas is gisteraand uitgesaai en was dit nie ‘n klank- en smaak avontuur nie.
Feesvlinder, Sanett Oosthuizen, wat ook een van die stemkunstenaars was, gesels met Sonop-Ontbyt oor dié sonderlike ervaring.
Luister weer hier:

“Innibos is nie net ‘n inspuiting in die plaaslike ekonomie nie, maar ook in ons plaaslike talent.”
Sien ook: Innibos 2023 skop af: Alles wat jy moet weet
Kry die volledige Innibos-feesprogram hier.
Die Innibos-kantoor is op die hoek van De Villiers- en Anneckestraat by Sonpark-sentrum in Mbombela geleë.

Foto: Lynette Holtzhausen, Ronel Basson, Sanet Oosthuizen, (agter) Stephan van Zyl, Daniel Scheepers en Roelf van Jaarsveld. Ronel en Daniel is leerders van NHS en kry dramalesse by Francis van Niekerk. Die ander is oud-deelnemers van die Radio Laeveld 100.5FM dramareeks, Sade van Genade, o.l.v. Roelf van Jaarsveld.


×