100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Innibos 2023: “Vind vir Frikkie” hierdie Vrydag

Written by on May 23, 2023

Innibos-feesgangers weet al hulle kan elke jaar iets #kraakvars van dié fees verwag.
Vrydag is die “Vind vir Frikkie”-skattejag, waartydens 50 deelnemers leidrade moet ontsyfer om by agt besoekpunte aan te doen.
Daar sal hulle ‘n QR-kode skandeer en ‘n bekende kunstenaar sal (via video) ‘n vraag vra wat hulle met behulp van die Innibos Feesgids kan beantwoord.
‘n CPS 5 000-eenheid om beurtkrag teen te staan is op die spel.
Innibos-bemarkingsbestuurder, Sandra Jacobs, vertel vir Gerhardt en Andri presies wat deelnemers te wagte kan wees.
Luister weer hier:


×