100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Hou op met dieet en geniet eerder die proses

Written by on May 3, 2023

Megan Andersen sê sy was, soos verskeie ander mense, ook vasgevang in die siklus van hoe ‘n mens moet lyk om in te pas of geliefd te wees.
Met Nutritiously Naked probeer sy ander help om daardie kringloop te breek.
Sy gesels met die Verkas-span oor haar nuwe benadering tot gesondheid.
Luister weer hier:


×