100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Hoe nou gemaak met jou troeteldiere

Written by on October 27, 2023

Die kwaai hitte van ‘n Laeveldse somer het ‘n groot impak op jou troeteldiere.

Dr. Albertus Coetzee van West Acres-dierehospitaal gesels met Charles oor hoe om mooi na hulle om te sien.

Hy het ook raad oor wat jy in plek moet sit voor jy met of sonder jou dierekinders met vakansie gaan.

Onthou ook om voor te berei vir vuurwerke wat in die feestyd kop uitsteek.

Luister hier:

Sien ook: Nataniël: Nooit twee keer dieselfde nie


×