Helpende Hand rus groentjies toe vir grootskool

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Helpende Hand skooltassies

Marla Louw, die nuwe voorsitter van die Laeveld-tak van Solidariteit Helpende Hand, gesels saam met haar voorganger, Elize Visser, oor hul skooltassie- en spreekkamer-projekte.

Luister weer:

Foto: Visser deel vroeër vanjaar tassies uit by Laerskool Bergland.

Sien ook: Wêreld-radiodag vandag gevier