100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Growthpoint Meesters lok room van tennis na Mbombela

Written by on May 19, 2023

Die Growthpoint Meesters Interprovinsiale-tennistoernooi vind vandeesweek in Mbombela plaas.
Top-tennisspelers tussen 55 en 75 jaar oud van Mpumalanga, Gauteng, KwaZulu-Natal, die Wes-Kaap, Limpopo, Oos-Kaap en Noordwes is in aksie by die Nelspruit-tennisklub, Panorama-tennisklub en Hoërskool Nelspruit se bane.
Riekie Du Preez, die sekretaresse van Mpumalanga Tennis, gesels met Ludi en Mireille oor die aanbied van hierdie gesogte toernooi.
Luister weer hier:


×