100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Grove SUPERSPAR maak drie se drome waar

Written by on September 3, 2022

Rose-Mare Pretorius was die gelukkige wenner van R100 000 kontant vanoggend by Grove SUPERSPAR.
Ria Bothma het weggestap met R50 000 en Jessica Goelst met R20 000.
Pretorius het met Gerhardt gesels.

Klante kon kies uit ‘n lys produkte en die strokie wat die produk bevat as inskrywing gebruik om te kwalifiseer vir die gelukkige trekking.

Die name van tien finaliste is getrek en hulle is vanoggend deur trekkings geëlimineer tot net die drie oor was.
Die ander sewe finaliste het groot “troospryse” van Grove SUPERSPAR ontvang.


×