Girl-School leer dogtertjies waar skoonheid werklik woon

Written by on July 30, 2021

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Anri van der Linde het ‘n passie om “tween”-dogtertjies (van tussen 8 en 12 jaar oud) selfliefde te leer.
Dié dogter van die bekende Rina Hugo en Johan van Rensburg vertel hoe dit haar self gehelp het toe sy destyds oorsee modelwerk gedoen het. Sy het gereeld gehoor hoe sy maerder moes wees.
“Ek het dieselfde kursus gedoen by my pa se sussie by wie ek dit oorgeneem het, en sy het daai saadjies in my hart geplant van respek en liefde vir jou lyf en dat skoonheid soveel meer is as net daai wat jy op die ‘cover’ van die tydskrif sien,” vertel sy vir Sanett.
Op die vooraand van Vrouemaand in Augustus, vind meer uit van haar aanlyn “Girl-School”.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Current track

Title

Artist

Background
×