100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Ghost deur na finale ronde van Sock it to me

Written by on August 30, 2023

Die plaaslike kunstenaar, Ghost, het deurgedring na die finale ronde van Sock it to me.
Daar is groot prysgeld op die spel in hierdie internasionale ontwerp-kompetisie.
Die publiek kon stem vir die Laeveldse kunstenaar se unieke, eg-plaaslike kameelperd-ontwerp.

Sock it to me Ghost
Die organiseerders moet nou die top drie pryswenners bepaal.
Hy gesels met Ludi oor sy proses sowel as sy bydrae om opelug-spasies in die Laeveld te verfraai.
Luister weer hier:

Sien ook: Peter Jones inspireer en bou gemeenskap

Kyk hoe Old Joe, wat Ghost al etlike jare versier, tans daar uitsien.

Old Joe Ghost


×