100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Dricus du Plessis-geveg: Wat dink die boksafrigter?

Written by on January 19, 2024

‘n Reuse-stryd wag die naweek op die Suid-Afrikaanse gemengde vegkunsster Dricus du Plessis.
Hy kom Sondagoggend 05:00 (Suid-Afrikaanse tyd) in Toronto, Kanada, te staan teen Sean Strickland om die UFC-middelgewig-kampioenskapstitel.
Dit is Du Plessis se eerste titelgeveg in die UFC en boonop teen die gevaarlike Amerikaner, wat die verdedigende kampioen is.
Lawrence Baird van Nelspruit Boxing Club gesels met Sonop Ontbyt oor voorbereiding en strategie.
Luister weer:

Sien ook: NHS aangewys as topskool in Mpumalanga


×