100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Dana Snyman boekgesprek: Luister weer

Written by on June 29, 2023

Dana Snyman was vanoggend die eerste gas tydens die 100.5FM-boekgesprek met Annemarie van der Walt.
Hy is die skrywer van die komedie Reünie met Frank Opperman (De Klerk Oelofse maak sy debuut as regisseur).
Verwag fyn spot, deernis en ’n tikkie nostalgie, sê hy.
Luister hier:

Sien ook: Innibos klankdramas ook ‘n smaak-avontuur
Vrydag is Jacques Pauw ons gas. Skakel tussen 11:00 en 12:00 daarvoor in op 100.5FM.

Kry die volledige Innibos-feesprogram hier.
Die Innibos-kantoor is op die hoek van De Villiers- en Anneckestraat by Sonpark-sentrum in Mbombela geleë.


×