100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Luister: Boekgesprek met Jacques Pauw

Written by on June 30, 2023

Die joernalis Jacques Pauw was vanoggend die gas tydens die 100.5FM-boekgesprek met Annemarie van der Walt en Charles.

“Suid-Afrika het alles. Die welwillendheid van mense, daar is soveel kundigheid,” sê hy.

“Dit gaan nie goed met die ekonomie op die oomblik nie, maar dit is ‘n hardnekkige ekonomie wat nie ingee nie en ek dink Suid-Afrikaners gaan ook nie ingee nie.

“Ek dink met die nodige leierskap gaan ons anderkant uitkom, maar dit gaan harde werk wees.

“Ons het ‘n dinamiese en etiese leier nodig. As ons gaan aanploeter op die pad waarop ons is, wag daar swaar dae.”

Luister weer hier:

Sien ook: Boekgesprek met Dana Snyman

Kry die volledige Innibos-feesprogram hier.


×