100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Blind Guys skuif na nuwe perseel in Mbombela

Written by on April 26, 2024

Blind Guys in Mbombela skuif na ‘n nuwe perseel en môre is die amptelike opening.

Almal is genooi – en 100.5FM saai regstreeks uit vanaf die nuwe vertoonlokaal in Riverside.

John le Roux gesels met Skedaddle.

Luister hier:

Sien ook: Pumas Saterdag tuis teen Luiperds


×