Betsy gereed vir stamsel werwingsveldtog

Bly ingeskakel op 100.5FM vir nuus uit die Laeveld.
matches on the map Robin Lewis stamsel

Robin Lewis beplan om vir die volgende vyf jaar die wêreld te deurkruis om bewusmaking te skep oor die belangrikheid van stamsel skenking.
Lewis is op ‘n missie om die skenkersdatabasis van stamselle te vergroot, sodat meer mense se lewens, soos sy eie, daardeur gered kan word.

Robin Lewis matches on the map
Robin Lewis

Betsy is self deur Lewis en sy vrou, Jolandie, aangepas en loop gedeeltelik op kookolie.
Sy maak later hierdie maand haar debuut met ‘n stamsel werwingsveldtog by Innibos saam met die Suid-Afrikaanse Beenmurgregister.
Die Lewis-egpaar vertrek op 1 Augustus op hul internasionale reis.
Robin gesels met Amanda oor sy eie reis met leukemie.
Luister weer hier:

Luister ook: ISAF help gesinne met spesiale behoeftes hierdie winter