Hoërskool Bergvlam vier vanjaar sy 50ste verjaarsdag en met hul revue herbesoek hulle van die temas wat hulle oor die afgelope 50 jaar op die planke gebring het.
Sebastian Ntlemo, Nomonde Manzini, Eliose Steenkamp en Johann Oosthuyzen gesels met Sonop Ontbyt oor Flashback 50 Ages.